Die Lewe

R.I.P. Oom Cassie – 5 Oktober 2011

Gisteraand het die uil gevlieg. En vanoggend kort voor dagbreek het daar ‘n seder geval. En ‘n kaal kol in ‘n woud van harte gelaat waar niks ooit weer sal groei nie. Daar sal altyd ‘n leemte wees… by die braai, by die huis op Kleinmond, by elke familie kuier. ‘n Klein oompie met ‘n… Continue reading R.I.P. Oom Cassie – 5 Oktober 2011