My gedigte

Chaos van gees

Gedagtes wat draal

Verdrink in my kop

Kry dit nie stil

Kan dit nie stop

 

Niks maak meer sin

Geen woord, geen idee

Probeer ek verstaan

Sleep dit my mee

 

Verdwyn in my kop

Buite bereik

Loer van daar ver

As dit dink ek nie kyk

 

Woorde, idees

Wat ek nie verstaan

Soos koeëls wat verdwaal

En nêrens heen gaan

 

Skryf ek dit neer

Om later te lees

Word dit ‘n chaos

Uit ‘n verwarde gees

5 thoughts on “Chaos van gees

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s