Ongeklassifiseerd

Ek is… a crash boom bang human oppad na die angels!

Eergister skryf Bileam en sy donkie oor sy gunsteling song, of te wel die een wat hy gespeel wil hê wanneer jy deur die Jordaan gaan.

Wel, ek neem sy uitdaging aan, maar ek het nie net een nie.

Een van my all time favourites en selfbeskrywend, is hierdie een. Go figure…

My Papa told me to stay out of trouble
“When you’ve found your man, make sure he’s for real!”.
I’ve learned that nothing really lasts forever
I sleep with the scars I wear that won’t heal
They won’t heal.

Cos every time I seem to fall in love
Crash! Boom! Bang!
I find the heart but then I hit the wall
Crash! Boom! Bang!
That’s the call, that’s the game and the pain stays the same.

I’m walking down this empty road to nowhere
I pass by the houses and blocks I once knew.
My Mama told me not to mess with sorrow
But I always did, and Lord, I still do
I’m still breaking the rules
I kick it up
I kick it down.

Cos every time I seem to fall in love
Crash! Boom! Bang!
I find the heart but then I hit the wall
Crash! Boom! Bang!
That’s my real middle-name
It has always been the same
That’s the call, that’s the game and the pain stays the same.

I still feel the heat
Slowly fallin’ from the sky
And the taste of the kissing
Shattered by rain
Comin’ tumblin’ from behind
And the wild holy war.

I kick it up
I kick it down

Dan, eendag as ek weg is, wil ek hê hierdie moet in die kerk voorgelees word:

Do not stand at my grave and weep

I am not there. I do not sleep.

I am a thousand winds that blow.

I am the diamond glints on snow.

I am the sunlight on ripened grain.

I am the gentle autumn rain.

When you awaken in the morning’s hush

I am the swift uplifting rush.

Of quiet birds in circled flight.

I am the soft stars that shine at night.

Do not stand at my grave and cry;

I am not there. I did not die.

By my verassing, moet julle hierdie speel:


I did my best to notice
When the call came down the line
Up to the platform of surrender
I was brought but I was kind
And sometimes I get nervous
When I see an open door
Close your eyes
Clear your heart…
Cut the cord

Are we human?
Or are we dancer?
My sign is vital
My hands are cold
And I’m on my knees
Looking for the answer
Are we human?
Or are we dancer?

Pay my respects to grace and virtue
Send my condolences to good
Give my regards to soul and romance,
They always did the best they could
And so long to devotion
You taught me everything I know
Wave goodbye
Wish me well..
You’ve gotta let me go

Are we human?
Or are we dancer?
My sign is vital
My hands are cold
And I’m on my knees
Looking for the answer
Are we human?
Or are we dancer?

Will your system be alright
When you dream of home tonight?
There is no message we’re receiving
Let me know is your heart still beating

Are we human?
Or are we dancer?
My sign is vital
My hands are cold
And I’m on my knees
Looking for the answer

En uiteindelik wanneer die as oor die see daar by Valsbaai gestrooi word:

Julle is almal genooi, solank julle belowe om nie te huil nie en ordentlik partytjie te hou!

5 thoughts on “Ek is… a crash boom bang human oppad na die angels!

  1. Op Universiteit het ek bus bestuur, en redelik goeie geld gemaak. Ek het my Hifi gekoop, en die heel eerste CD wat ek ooit besit het, wat saam met die Sherwood CD speler gekom het, was Roxette. Nog altyd ‘n sagte plekke in my hart vir hulle. Joyride was dié song op ‘n stadium. En daai sweedse dametjie word ook nie ‘n dag ouer nie, selfs tsv kanker…

    Daai killers lied het ek leer ken toe ‘n gemeenteseun (baie fiks) eendag in London inmekaar gesak en gesterf het aan ‘n vreemde hartdefek. Ek moes vir hom ‘n troosdiens hou, en sy Australiese verloofde het my mooi gevra om hierdie lied te speel aan die einde van die diens.

    En verleë moet ek bieg- ek ken Adam TAs se musiek nog glad nie… Waarmee moet ek begin om hom te leer ken?

    1. ‘Is dit hoe die hemel lyk?’ Is Adam Tas se mooiste song vir my. Dit is op YouTube. Ekself het ook YouTubes gemaak van ‘n paar van sy songs. As jy ‘runxie’ intik by YouTube se search (dis my username) sal jy al die YouTubes kry wat ek self gemaak het🙂 Ek het ook twee van sy CDs – ‘Storm van Liefde’ en ‘Springbokradio’. ‘Storm van Liefde’ is vir my die mooier CD. Die outjie se stem raak my binneste.

  2. Wow…Dus nou een piece wat amazing is. J weet presies hoe ek vandag voel. Dit lyk die Vader het jo gebruik om die vandag te stuur. My oe is somma vol trane. Weereens dankie vir die woorde van die eerste stuk…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s