Gedagtes

Vreugde

Ek het hierdie anderdag in ‘n ander lewe geskryf: As Vreugde ‘n smaak kon hê, sou dit soos waatlemoen proe. As Vreugde ‘n reuk kon hê, sou dit soos jasmyn ruik. As Vreugde tasbaar was, sou dit soos die sagste sy voel. As Vreugde ‘n kleur kon hê, sou dit die sagste lilapers wees. As… Continue reading Vreugde