Gedagtes

Los gedagte

Vertroue is soos ‘n spieël.

As dit een keer gebreek het, is dit nooit weer dieselfde nie.

6 thoughts on “Los gedagte

  1. “I’m not upset that you lied to me, I’m upset that from now on I can’t believe you”
    Ek het het hierdie wonderlike woorde van Nietzche gelees vanoggend en onthou van jou gebreekte spieeel…

    1. Ja Gardiol, dis ‘sad’. Dis soos “Why ask the question if you know the answer is gonna be a lie.” Vertroue is soos daai sy wat sywurms spin – ragfyn bedraad en SO maklik om te skeur.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s