Nuwe Bloed!
Daar is deesdae te veel Blou Bulle in die Kaap. My vermoede is dat hulle dalk gevlug het vir al die potholes daar bo, maar dis maar net my eie vermoede 😉 Maar die Kapenaars is mos nie onvriendelike mense nie, so ons neem hulle op in ons vriendekringe en ons kuier saam met hulle,… Continue reading Nuwe Bloed!