Gedagtes · My gedigte

Gee my

Gee my al jou gisters, ek gee jou al my môres

Gee my al jou trane, ek gee jou al my lag

Gee my al jou hartseer, ek gee jou al my blydskap

Gee my al jou donkerte, ek gee jou al my lig

Gee my al jou lelik, ek gee jou al my mooi

Gee my al jou haat, ek gee jou al my liefde

Gee my al jou stukkend

Ek maak dit vir jou heel

Gee my al jou winters

En ek gee jou al my son.

4 thoughts on “Gee my

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s