Voete van klei met ‘n held
‘n Held met voete van klei is ‘n hartseer storie. Maar alle mense het maar voete van klei en as daardie voete van klei die dag uitdraai om ‘n held te wees, dan is dit ‘n storie om oor te vertel. Ek doen nie sommer heldeverering nie. Ek het nie eers as tiener helde gehad… Continue reading Voete van klei met ‘n held