Gedagtes

Met ‘n engel oppad

Daar het ‘n engel saam met my

van die Kaap tot in die Karoo gery.

Toe die swart lint sonder ophou voor my strek

en die vaak soms my oë wou toetrek

het die engel saggies gesing

en my veilig by die eindpunt gebring.

Ek het ‘n mens gesoek om saam met my te ry

en sonder vra, ‘n engel gekry.

10 thoughts on “Met ‘n engel oppad

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s