Die Lewe

Maandag Motto

As stap en fietsry so goed was vir ‘n mens se gesondheid, sou die posman onsterflik gewees het.

‘n Walvis swem heeldag, eet net vis, drink baie water en is steeds VET.

‘n Haas hardloop en hop gedurig rond en lewe net 15 jaar.

MAAR

‘n Skilpad doen alles stadig en doen meeste van die tyd NIKS nie, en… lewe vir 450 jaar!!!

GO FIGURE!

13 thoughts on “Maandag Motto

  1. Ek haas my om te sê, `n walvis wil ek nie wees nie en van fietsry hou ek niks, maar om vir 450 jaar stadig dood te gaan sien ek ook nie kans nie.
    Ten minste lyk hase altyd vrolik en kommervry, selfs as hy vir `n hond vlug. Is miskien hoe mens dit moet doen, vrolik tot die einde vir 15 of 450 jaar.

  2. Jy weet Skillies is na donkies my allerfavoritste diere… maar op die topic – ek dink dis Confucius wat gesê het: Remember, no matter where you go, there you are… Ok, ek weetie of dit regtig van toepassing is nie… maar tussen jou en die Vriending se posts is ek nogal bang ek ‘snap’ nie als aldag nie:mrgreen:

  3. Iemand het vanmôre hier ingestap en gesê: Julle is mos nou twee bright ouens hier bymekaar, kan julle my iets van buisligte vertel? My onmiddelike antwoord was: Ja, op ‘n Maandagmôre (koue, nat mistige Johannesburg) is hulle beslis baie brighter as ek!

    Maar wat’s die use om vir 450 jaar niks te doen nie? Nogtans sal ek alles – die skilpad se idee ook – beproef en die goeie behou!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s