Musiek

I like to teach the world to sing

Demoerin het al weer nie werk vir  sy hande gehad nie, toe dink hy hierdie goed uit. Maar nou ja, ek skram nie weg vir ‘n uitdaging nie.

Dit werk so:

  • Vra my een, twee of sommer vyf vrae.
  • My kreatiwiteit word beproef, want my antwoord moet die naam van ‘n Afrikaanse of Engelse liedjie wees.

GOOI!…

19 thoughts on “I like to teach the world to sing

  1. Nou al eergisteraand🙂 Flying without wings! Maar jy bedoel seker soos in REGTIG waar was ek. Wel, my handsak was al oor my skouer toe die poeding die waaier tref. Toe moes ek agterbly om 3 van my mense wat gestrand was op Johannesburg lughawe te help om die volgende vlug Cameroon toe te kry. Laaaaang storie, maar ek is op die ou einde eers eergisteraand na 6 by die werk weg. Sou veel eerder in Swellendam wou wees😉 But that’s the way the cookie crumbled!

  2. 1. My lips are sealed
    2. Jy is EVIL EVIL!!!
    Vlam = I’m on fire
    Sonseun = Hate the world
    Sondogter = You are my sunshine
    Seegogga = Under the sea
    Demoerin = A Storybook Ending
    Toortsie = The Lighthouse Song
    Andrew = My friend the wind
    Rosalind = Mystery Woman
    BB = The one and only
    Xena = Evil woman
    3. Nights in white satin
    4. Commitment
    5. The man who killed love

  3. Laat ons sien….
    1. Die song wat jou aan jou Toyota laat dink.
    2. Beste vakansie ooit.
    3. Nuusfklits – Die wêreld is besig om te eindig!
    4. Glo jy aan spoke?
    5. Jy besef jy het die wen-lotto nommers op jou kaartjie……
    6. Daai selfde lotto-kaartjie word deur die Kaapse Dokter opgeskep…..

    1. 1. I’m in love with my car
      2. Summer Holiday
      3. Save the last dance for me
      4. Ghostbusters
      5. I’m so lucky lucky
      6. Ek sou kon doen met ‘n miljoen

  4. 1. Gaan jy my alles van die ontwykende Vlam vertel as julle gaan koffie?
    2. Watter liedjie sal jy aan elk van die volgende mense koppel: Vlam; Sonseun; Sondogter; Seegogga; Demoerin; Toortsie; Andrew; Rosalind; BB en Xena? 👿
    3. Hoe lyk jou gunsteling onderklere?
    4. Wat moet jy weet voordat jy trou aan ‘n man sweer?
    5. As jy een mens mag vermoor, wie sal dit wees?

  5. 1. Hou jy van my?
    2. Hoekom skeep jy jou tuin in FL so af?
    3. Gaan ons mekaar op Graaff Reinet ontmoet vir koffie – hierdie jaar nog?
    4. Hoe is jou gemoedstoestand huidiglik?
    5. Hoe baie – of min – hou jy van my?

    Hahaha! Ek wag vir daai antwoorde! Snappy, snappy!:mrgreen:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s