Die Lewe

Ek moet…

…seker iets skryf, maar ek is nie lus nie. Nee, ek makeer niks, maar ek het nooit gedink daar sal ‘n dag aanbreek wat Sonkind wens dis winter nie. Dis net SOOOOOOOOOOOO verkeerd – amper soos Robbie Wessels se Crocs saam met ‘n Speedo!

Ek voel soos een van daai Maart vlieë – daar waar ek sit, wil ek omval en slaap. Of eintlik omval en smelt. As ek ‘n tjoklit was, kon jy my nou al opgelek het.

Tot later – wanneer Moeder Natuur se moer dalk minder ge-strip is😈

 

11 thoughts on “Ek moet…

  1. As ons hier by 21 Desember verbygaan en ek weet die dae begin word korter, dan wil ek nie daaraan dink nie en begin krimp al ineen vir dit wat onvermydelik voorlê, waarteen my lyf geen verweer het nie. Moet dus asseblief nie die winter naderwens nie, hou maar bietjie uit!

    1. Nee Kop, dis juis die ding – ek verpes die winter. Maar hierdie somer is besig om selfs my sonnigste kant te smelt – temperature draai elke dag hier in die hoë 30’s. Gister was dit 6nm 39 grade C. Ons braai uit!

      Ek sal net so bietjie koue waardeer😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s