As jy net een iets kan saamvat
Mense vra altyd sulke vrae soos: Noem EEN ding wat jy sal red uit jou brandende huis. Of Wat sal jy met jou saamvat na ‘n verlate eiland, as jy net EEN iets kan saamvat? Of iets in daai lyn. Ek het altyd heel verstrengel geraak in so ‘n tipe vraag. Mens maak tog deur… Continue reading As jy net een iets kan saamvat