Vreemde hofsake
In Suid-Afrika is dit nog nie so maklik nie, maar in Amerika is mense gou om regsgedinge te begin as iemand vir hulle pyn, lyding of enige tipe skade veroorsaak. Die wet is daar om seker te maak mense word beskerm teen diefstal, defektiewe produkte, mediese nalatigheid en vele ander tipe insidente. Daar is egter… Continue reading Vreemde hofsake