Die Lewe

Merci

Dis die eerste lentedag in die Kaap, al was 1 September al eergister. Dis my langste, beste maatjie se verjaarsdag vandag. Een van die groot #0’s. Op ‘n stadium het ek haar verloor, maar toe kry ek haar weer terug. Min in die lewe het my nog so bly gemaak. Vanoggend vroeg het ons al… Continue reading Merci