Gedagtes

It takes no courage

It takes no courage to support a winning team – anyone can support a winning team. But to stand behind a team and to defend a team when it is down and really needs you – THAT takes a lot of courage.

8 thoughts on “It takes no courage

  1. @ Girl & BB – kyk, Forlan kan maar sy skoene onder my bed ook kom uitskop, ek sal sommer sy hare vir hom was ook. Maar die res van die Urugwarre soek ek nie NABY my nie!

    @ Xena – Spanje Spanje Spanje!

    @ DMI – kyk nou né, ek het nie verniet carpet burns op my knieë van gisteraand voor daai TV kruip en skree vir Spanje nie. Ek het niks teen die Holhangers nie, maar Viva Espania!!!

  2. Net ‘n bietjie domastrantheid soos almal wat vir Bafana gehoop het sal weet. 😀

    My tweede span is ook al uitgeskop. Nou moet ek ‘n 3de en miskien nog ‘n 4de span ook kies. Net met sokker dat ‘n mens so kan verander

    Mal oor die Husky foto.

  3. Ag… toegegee… Die Argentyne het hul harte uit gespeel, maar ek dink as hulle, dalk hulle hare gewas het vooraf en dalk alice bands of rekkies gebruik het dan sou hulle beter voel, beter sien en sodoende beter speel. :mrgreen:

    1. Oh man-oh-man!! Daai Diego Forlan kan maar ongewasde aliceband koppietjie n-all-n-all sy ou stink boots op my sitkamermat kom uitskop. Oits!🙄 ek VREK oor die man!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s