Gedagtes

Ek weet nie

Ek weet nie wat om te doen nie, ek sit nou maar net hier en wag om huis toe te gaan. Ek wil hierdie dag nooit weer oorhê nie. Skryf daaroor gaan dit nie beter maak nie, maar dalk help dit my beter voel. Al glo ek amper nie. Hoe bel ‘n mens jou kollega… Continue reading Ek weet nie