Gedagtes

Winterslaap

Ek WIL skryf. Regtig. Ek WIL. Snags dans die stories ’n riel in my kop. So tussen slaap en wakker woel die karakters om my bed. Hulle LEEF, baklei, vry, moor en begin weer voor. Ek vertel myself om te onthou wie het wat wanneer aan wie gedoen, maar as die oggend sy oë oopmaak,… Continue reading Winterslaap