Raak gelees

Dodelike portrette

Hierdie is raar, maar waar: In 1907 was André Marcellin ‘n baie bekende kunstenaar in Parys, Frankryk. Hy het pragtige landskappe geskilder, maar nooit sy hand gewaag aan die skilder van enigiemand se portret nie. Wanneer hy ookal navrae gehad het van iemand wat hul portret geskilder wou hê, het hy altyd geweier. “Ek weet… Continue reading Dodelike portrette