Maandelikse Argiewe: February 2012

Twee jaar vir een lewe

Twintig jaar tronkstraf vir tien kinderlewens. Dis wat die taxibestuurder gekry het wat ‘n paar jaar gelede by die trein oorgang by Blackheath oorgejaag het. Was vanaand op die nuus. Een van die kinders se ouma meen dis nie genoeg jare nie, maar ten minste gaan hy nou in ‘n gat sit vir sy straf. [...]

Categories: Gedagtes | 12 Kommentaar

Om te leer van los leef

Die week klop daar kort-kort die begrip uitdun, verlies, ontslae raak, verloor, aan my kop se deure. Een van die leesgroep lede op Facebook skryf ‘n paar dae gelede sy het boeke uitgesoek uit haar (oorvol) boekrak om weg te gee, maar het weer deur die hopie gegaan en party boeke weer teruggehou. Dis moeilik [...]

Categories: Die Lewe | 30 Kommentaar

Sondagmiddag Besoeker

Ons het op die stoep gesit toe die sak met die charcoal in, onder die braai, skielik ‘n skuifgeluid maak. By nadere ondersoek vind ons dit: Natuurlik wou ek my nat maak, maar ek het ook besef sy (ja, die slangvanger het gesê dis ‘n ‘SY’) gaan niks doen as ons niks doen nie. En [...]

Categories: Die Lewe, Sommer net | Tags: , | 38 Kommentaar

Een dag in my lewe

Sonlig het via die Merrie gesê ek moet vertel hoe lyk ‘n tipiese dag in my lewe. Verveeeeeelig! Maar nou ja… Deesdae (ek het net een voorneme vir 2012 gemaak, en dis om gesonder te leef) begin my dag om 05h30. My selfoon maak my wakker met Never Think van Rob Pattinson – ‘n snit [...]

Categories: Sommer net | 13 Kommentaar

Ma, ek skryf vir jou

Geluk met jou 72ste verjaarsdag, Ma. Gister was dit Megan, vandag is dit jy. Destyds wou ek so graag dat Megan saam met haar ouma verjaar, maar babas kom wanneer hulle wil, nie wanneer dit ons pas nie. Ek kan nie vir jou ‘n gedig skryf nie, Ma. Ek het nie die woorde nie. Ek [...]

Categories: Die Lewe, Gedagtes | 14 Kommentaar

Blog at WordPress.com. Theme: Adventure Journal by Contexture International.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 374 other followers