Daily Archives: Januarie 28, 2012

Ek is ‘n moordenaar

Ek het vandag tegnies gesproke ‘n moord gepleeg. Nie net ‘n moord nie, saakbeskadiging ook. Ek het my SIMS vermoor. En ook haar hele huis uitgewis. ‘n Huis van oor die R234 000. Dis al van voor nuwejaar wat ek hink en pink op die gedagte om my SIMS spelery te los. Dit vreet my [...]

Categories: Sommer net | 24 Kommentaar

Blog at WordPress.com. Theme: Adventure Journal by Contexture International.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 374 other followers