Daily Archives: December 31, 2011

Tyd om 2011 te groet

‘n Nuwe jaar lê voor ons deur ‘n jaar om te lag, te lewe, te leer. Vergeet van kommer, twyfel en vrees laat liefde, vreugde en vrede ons keuse wees.   Die nuwe jaar gee vir elkeen van ons ‘n skoon boek, ‘n nuwe kans.   Maak 2012 jul mooiste jaar!

Categories: Die Lewe, Musiek | 8 Kommentaar

Blog at WordPress.com. Theme: Adventure Journal by Contexture International.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 374 other followers