Daily Archives: December 29, 2011

Die pad terug en die GP-Blond

Dinsdagoggend net voor 5 maak ek die laaste plaashek agter my toe. My hart is swaar en my trane sit vlak. Maak nie saak hoe groot hulle is nie, dit bly maar ‘n slegte ding as jou kind ver van jou is. Nie dat mens elke dag hul drumpel wil deurtrap nie, dis net makliker [...]

Categories: Gedagtes | 13 Kommentaar

Blog at WordPress.com. Theme: Adventure Journal by Contexture International.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 374 other followers