Daily Archives: December 24, 2011

So begin die Kersnaweek

My ouma het my altyd vertel dat my oumagrootjie in hierdie wereld was, maar nie VAN hierdie wereld nie. Soms het die seer en die swaar van die lewe vir haar onverstaanbaar, onhanteerbaar geword. Soms voel ek soos my oumagrootjie. Ons sou vanoggend 4 uur eers gery het plaas toe, Karoo toe. Gistermiddag na werk [...]

Categories: Die Lewe, Gedagtes | 7 Kommentaar

Blog at WordPress.com. Theme: Adventure Journal by Contexture International.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 374 other followers