Maandelikse Argiewe: Augustus 2011
Dinsdag se einde
Ek het toe gisteraand veilig by my huis geland, maar nie sonder ‘n laaste bietjie drama nie. My ma het per geleentheid vir my gese; “My kind, hoe’s dit dan dat die moeilikheid jou so maklik vind.” Ai Ma! Die vlug het sonder voorval verloop tot omtrent so 15 minute weg van die Kaap. Toe [...]
As mens moet wag
Daar is iets orgasmies aan die opstyg van ‘n vliegtuig – dis nou as jy binne-in sit. Ek het nog een vandag om na uit te sien Vyftien minute is lank as jy wag dat dit moet verbygaan, maar vrek kort as jy gratis Wi-Fi internet het. DRIE URE om te wag is fooookkkkiiiinnnn lank [...]
Maandag Mymeringe
Dis Maandag – wel darem al amper die einde daarvan. More gaan ek met die groen masjien na die minder Bose stad van die twee Bose stede maar gelukkig sal ek my oë moreaand toemaak in my eie bed. Ek wil darem nie my kriminele verlede as laaste inskrywing hier los nie, net vir ingeval. [...]
Pearly Days
Hoe sê hulle nou weer – “back by popular demand” Heelparty mense, wat gelees het dat ek lank lank gelede toe die wêreld nog mooi en ek nog jonk was, perlemoen gesmokkel het, het gevra dat ek die storie (weer) vertel. Die eerste keer (op my sonkind blog) het ek dit probeer vertel as storie [...]
Vervelig of doodgewoon?
Bileam se donkie vertel hoe vervelig is Bileam en toe gaan Maankind verder. Eerder as om laaaaang kommentaar by hulle te skryf oor hoe vervelig die Son kan wees (en soms is), skryf ek nou maar eerder hier op eie werf. Eendag, lank lank gelede het ek ‘n inskrywing gemaak oor “Doodgewoon”, maar om my [...]





Kommentaar