Maandelikse Argiewe: Junie 2011

Die pleb in elkeen van ons

Ons (ek inkluis, ja) sê so maklik iets of iemand is ‘common’. Ek, veral, trek gou my neus op vir iets of iemand wat hom/haarself platvloers gedra of platvloerse goed aanhang. Ek dink dis ‘common’ om in die openbaar te baklei, ‘common’ as ‘n vrou in die publiek loop en rook, ‘common’ om te drink [...]

Categories: Gedagtes | 25 Kommentaar

Nostalgie

Ongemerk het dit my bekruip en verby gesluip. Seker omdat ek nie meer daaroor dink nie, dis nie meer een van die mylpale in my lewe nie. Dit IS net. Deel van my lewe. Vele male het ek al met die gedagte gespeel om op te hou. Maar dis ook ‘n verslawing. Dalk nie so [...]

Categories: Lank gelede | 29 Kommentaar

Gekkeparadys

Plaasjuppie skryf hier ‘n storie wat aan elke Suid-Afrikaner se murgbeen behoort te raak. Ek het al ‘n paar keer oor my politieke sentimente geskryf / probeer skryf, maar ek is maar altyd versigtigerig (vieslike woord), want dis ‘n sensitiewe onderwerp, veral deesdae met die Julius Dilemmas en die General Steve’s. Ek wonder of Tannie [...]

Categories: Die Lewe | 14 Kommentaar

Los gedagte

Vertroue is soos ‘n spieël. As dit een keer gebreek het, is dit nooit weer dieselfde nie.

Categories: Gedagtes | 6 Kommentaar

Nuwe Bloed!

Daar is deesdae te veel Blou Bulle in die Kaap. My vermoede is dat hulle dalk gevlug het vir al die potholes daar bo, maar dis maar net my eie vermoede Maar die Kapenaars is mos nie onvriendelike mense nie, so ons neem hulle op in ons vriendekringe en ons kuier saam met hulle, want [...]

Categories: Gedagtes | 22 Kommentaar

Blog at WordPress.com. Theme: Adventure Journal by Contexture International.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 374 other followers