Maandelikse Argiewe: February 2011

I like to teach the world to sing

Demoerin het al weer nie werk vir  sy hande gehad nie, toe dink hy hierdie goed uit. Maar nou ja, ek skram nie weg vir ‘n uitdaging nie. Dit werk so: Vra my een, twee of sommer vyf vrae. My kreatiwiteit word beproef, want my antwoord moet die naam van ‘n Afrikaanse of Engelse liedjie [...]

Categories: Musiek | 19 Kommentaar

Studente drywers!

Ja, want hulle is nie bestuurders nie. As mens vloek, is dit glo omdat jou woordeskat te kort skiet. Of so iets. Wel, ek is wel ter tale en het ‘n uitstekende woordeskat. Maar… Fok! Fok! Fok! Jy met jou kotsgeel Nissan bakkie! Ek het jou nou so na aan wat bliksem aan donder is [...]

Categories: Gedagtes | 11 Kommentaar

Dankie…

…Here. Vir daai huisie tussen die wingerde. En jou hand oor my die afgelope 2 jaar, VERAL die afgelope 2 jaar. Ek weet hier lees mense wat nie gelowig is nie, wat nie eers glo daar is ‘n God nie. Wat dink as jy omkap en dood, dan is dit dit. Niks meer. Nada. Zilch. [...]

Categories: Gedagtes | 36 Kommentaar

Vandag – 21 jaar gelede

Dit voel vir my soos gister. Vandag, presies 21 jaar gelede, is Oudpresident Nelson Mandela uit die Victor Verster-gevangenis vrygelaat, ná 27 jaar agter tralies. As jy wil, kan jy hier kyk na die historiese gebeurtenis Sy vrylating was ‘n keerpunt in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, en vier jaar later was hy die eerste demokraties verkose [...]

Categories: Gedagtes | 3 Kommentaar

Ek moet…

…seker iets skryf, maar ek is nie lus nie. Nee, ek makeer niks, maar ek het nooit gedink daar sal ‘n dag aanbreek wat Sonkind wens dis winter nie. Dis net SOOOOOOOOOOOO verkeerd – amper soos Robbie Wessels se Crocs saam met ‘n Speedo! Ek voel soos een van daai Maart vlieë – daar waar [...]

Categories: Die Lewe | 11 Kommentaar

Blog at WordPress.com. Theme: Adventure Journal by Contexture International.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 374 other followers