Maandelikse Argiewe: Januarie 2011
Rymkletsers & Jack Parow
Rymkletsers – is dit nie ‘n lekkerste lekker woord nie – dit is die Afrikaanse woord vir “rap artists”. “Rap” soos in die musiek genre. Dit was so pas Die Burger Suidoosterfees, hier in die Kaap. Ons kry twee kaartjies vir Vrydagaand, vir HipHopKop, sonder dat ek vir eers bewus is wie die gaskunstenaar is. [...]
Beskermde inskrywing
Kort in die nuwe jaar gaan ek op ‘n “trip down memory lane”. Gaan loop ‘n bietjie terug op my grootwordspore. Oppad huis toe, sien ek ‘n plaat motors staan en mense langs die draad, langs die pad. Eers met die verbyry besef ek waarna hulle kyk – ‘n koei wat besig is om te [...]
Beskerm: Nuwe lewe
There is no excerpt because this is a protected post.
Lat vir my gat?
Ek sny dalk nou ‘n lat vir my eie gat (soos die oumense altyd gesê het), maar dit lyk na ‘n lekker speletjie, so ek wil ook – nes ‘n stout kind. Ek wil ook, ek wil ook!!! Dis eintlik PJ se skuld, maar hy het gesê as mens saamspeel, moet jy ‘n “indemnity clause” [...]
Die Duitse wesies van 1948
In die Staatsargief in Pretoria kan mens nog deur die bladsye en bladsye verklarings en aannemingssertifikate van Aanwins 1732 gaan lees. Want hier lê die stories van 83 Duitse weeskinders wat op 8 September 1948 met die boot Winchester Castle in Kaapstad aangekom het. Drie-en tagtig kindertjies, waarvan net ‘n handjievol ouer as 10 jaar [...]





Kommentaar