Maandelikse Argiewe: April 2010

Geen visse in die see

‘n Wêreld sonder visse? Alhoewel dit dalk vergesog mag klink en soos een of ander nuwe bangmaak storie van die bewaringsbewuste beheptes, moet ons net onthou dat dinosourusse, dodo’s en allerhande ander kreature ook eens vrylik die aarde bewandel het, maar lank gelede reeds uitgesterf het. Top wetenskaplikes waarsku ons nou dat ons oseane ‘n [...]

Categories: Raak gelees | 2 Kommentaar

Maandag Trivia II

Aandelebeurs – Suid-Afrika se eerste aandelebeurs was op Barberton, Mpumalanga Aantrekkingskrag – In Suid-Afrika is die aantrekkingskrag die hoogste in die middel van die dorp Trompsburg. Advertensies – Die tyd wat in meeste advertensies aangedui word is 10:10. Ai – ’n Ai se metabolisme is so stadig dat dit 30 minute onder die water kan [...]

Categories: Raak gelees | 15 Kommentaar

Seasons in the sun

Categories: Musiek | 4 Kommentaar

Adolf Hitler – 20 April 1889

Gister, 121 jaar gelede, op 20 April 1889, om half 7 die aand, word daar ‘n onskuldige baba gebore in ‘n klein dorpie Braunau Am Inn, in Oostenryk. ‘n Baba wat jare later, selfs na sy dood, steeds vrees en weersin in mense sou wek. Die baba is Adolf Hitler. Wat was die geheim van [...]

Categories: Gedagtes | 25 Kommentaar

Maandag Trivia

Adolf Hitler – Adolf Hitler was ‘n vegetariër en het net een testikel gehad. Afrikaner – Die kinders van Europeërs en slawe wat aan die Kaap gebore is in die 17de en 18de eeu was gesogte slawe. Die Britte het na dié mense verwys as Afrikaners. Athos – Geen vrou word op die eiland Athos, [...]

Categories: Raak gelees | 6 Kommentaar

Blog at WordPress.com. Theme: Adventure Journal by Contexture International.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 374 other followers